
Meer as die vrot in 'n vrot pampoen Groter as Hentiesbaai se wengaljoen Meer as die woes in 'n mengelmoeskardoes Meer as al die tieners wat op mixt chat Verder as die sesse van Gibbs se bat Meer as die gees by Klein Karoo kunstefees Jy dink jy’s lief vir my Maar ek lief jou meer Jy dink jou hart klop vir my Maar ek kan myne nie keer As jy my wil druk hou ek jou stywer vas Soen my gou, en ek sal jou verras Se dit vir my en dan wys ek jou weer en weer Ek lief jou meer Langer as die draai van die Kaapse draai Dieper as die see in 'n Weskusbaai Wyer as wyd Hoër as die hoogste berg Meer as al die borrels in my borrelbad Groter as die potholes op die noordwes pad Verder as ver Langer as die N1 lyn Jy dink jy’s lief vir my Maar ek lief jou meer Jy dink jou hart klop vir my Maar ek kan myne nie keer As jy my wil druk hou ek jou stywer vas Soen my gou, en ek sal jou verras Se dit vir my en dan wys ek jou weer en weer Ek lief jou meer Jy dink jy’s lief vir my Maar ek lief jou meer Jy dink jou hart klop vir my Maar ek kan myne nie keer As jy my wil druk hou ek jou stywer vas Soen my gou, en ek sal jou verras Se dit vir my en dan wys ek jou weer en weer Ek lief jou meer Ooh ek lief jou meer Ek lief jou meer
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Juanita Du Plessis
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


