
Nêrens is die hemelruim so mooi nie, soos as jy op kyk in die bosveld sterre nag En nêrens lê die duine sand so rooi nie, soos in die middel van die Kalahari prag Al staan ek ‘n duisend muile ver ander kant die verste stêr sal ek altyd na jou verlang In ‘n vreemde plek, vreemde stad is daar heeltyd huimwee in my hart Ek mis jou my mense my taal Want my huis is waar my hart is, en my hart is daar by jou, Suid Afrika Waar die Weskus branders oor my voete spoel, en ek jou son lig op my gesig kan voel Waar ek in die wilgerboom se koeltes lê en waar Tafelberg vir my nag kom sê In jou arms is waar ek hoort ja jy is enig in jou soort my liefde vir jou sal nooit vergaan In my siel lê jy uit gekerf vir jou sal ek lewe ek sal sterf My land, my mense my taal Want my huis is waar my hart is, en my hart is daar by jou En as dit tyd vir my laaste asem is mag ek my oë toe maak by jou Suid Afrika, ek vir jou Suid Afrika my land my tand Suid Afrika ooh, Suid Afrika ooh Suid Afrika
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Juanita Du Plessis
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891



