
Al my vrinde kom luister gou Die aap is uit die mou Ek het hom baie mooi gevra Hy sê toe net awe-e-e-e, ek’s daar Sê my net wanneer en waar Al my aandag het ek in matriek gegee Aan ha poster teen my deur Op mengelmoes kardoes gerock En Skarumba was my ja-a-a-m Oh flip, en so het ek matriek gepluk Maar niks kon ons keer Want ons ruk uit, ons ruk die dam Ons ruk uit, onder die een se __ uit Net vir vanaand Pak uit, ja al die ons pak uit Ons vat hierdie ding nou ent uit Net vir vanaand Net vir vanaand Net vir vanaand Nou sy parmantigheid Dit laat jou net een keer kyk Dis ‘n erg aansteeklikheid As hy jou al sy moves kom wys Dis Snotkop in die huis By die werk kry ek mooi niks gedoen Juanita is op Youtube Die kantoor op ‘n tyd al af gebreek Hambamba was my Ja-a-a-m Oh crap en so verloor ek toe my werk Maar niks kon ons keer Want ons ruk uit, ons ruk die dam Ons ruk uit, onder die een se __ uit Net vir vanaand Pak uit, ja al die ons pak uit Ons vat hierdie ding nou ent uit Net vir vanaand Net vir vanaand Net vir vanaand Ek sê ooh kom sê vir my Kan ek lekke saam met jou in jou ou volla ry Sy sê ooh kom klim ma in dan drop ons hierdie ding net soos ‘n Disprin Ek sê ooh is ‘n lekke ding Jy laat my sommer net soos ‘n kaal voet kind Sy sê ja laat ek jou wys Spring in dan raak ons cool soos Koos Kombuis Want ons ruk uit, ons ruk die dam Ons ruk uit, onder die een se __ uit Net vir vanaand Pak uit, ja al die ons pak uit Ons vat hierdie ding nou ent uit Net vir vanaand Want ons ruk uit, ons ruk die dam Ons ruk uit, onder die een se __ uit Net vir vanaand Pak uit, ja al die ons pak uit Ons vat hierdie ding nou ent uit Net vir vanaand Net vir vanaand Net vir vanaand
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Juanita Du Plessis
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891



