
Dis ek en jy vanaand Niemand hier om ons heen Ek sien jou daar staan so verward Jy lyk tog so alleen Ek sien jou nader kom My hele wêreld draai om Dis jou oë wat sê dat jy my wil hê Ooh ek staan verstom Dis waar ek wil wees, hier by jou As jy my in jou arms hou Dan kan die wêreld maar verbygaan Ek sal vir altyd by jou staan Gee my net 'n kans, 'n laaste dans Jy weet nie wat jy doen aan my As ek jou hartklop voel teen myne Weet ek dis hier waar ek wil bly Jy doen dit elke keer Ooh jy maak my so mal Jou liefde wil ek hê meer en meer As jy net sê jy sal Ek het so lank gewag Om jou by my te hê Jy probeer vertel met 'n laaste lag Jy hoef niks meer te sê Dis waar ek wil wees, hier by jou As jy my in jou arms hou Dan kan die wêreld maar verbygaan Ek sal vir altyd by jou staan Gee my net 'n kans, 'n laaste dans Jy weet nie wat jy doen aan my As ek jou hartklop voel teen myne Weet ek dis hier waar ek wil bly
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Juanita Du Plessis
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891



