
Klim in, in, in vakansie het begin Hey man dis die lewe die Ons het lank gewag vir hierdie dag om aan te breek Dit met ‘n kruisie af getel elke week Nou staan die kar gelaai en die koffee en broodjies mooi in gepak Dis daai tyd van die jaar kry almal bymekaar Klim in, in, in vakansie het begin Ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard Almal wil see toe gaan Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak Hey man dis die lewe die Draai die vensters af dat die wind hier deur ons hare waai Want ons hoor die branders net daar om die draai Almal lag al hoe harder, sien al die blou see in die verte lê Oe dit gaan lekker wees, rus vir my siel en gees Klim in, in, in vakansie het begin Ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard Almal wil see toe gaan Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak Hey man dis die lewe die Vakansie, na na na vakansie, familie tyd, die beste tyd van die jaar die Oe see toe, na na na see toe Dis ons tyd om altyd te hou Klim in, in, in vakansie het begin Ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard Almal wil see toe gaan Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak Klim in, in, in vakansie het begin Ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard Almal wil see toe gaan Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak Hey man dis die lewe die Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak, rustig raak Hey man dis die lewe die
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Juanita Du Plessis
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891



