
Ontou jy nog, ons beloftes Twee spore wat dieselfde pad begin Die saam besluit om een te wees Lief te hê en getrou te wees Met my hand styf in joune Ek wil langs jou lê elke môre Ek wil jou vashou elke nag Onder sterre oor ons drome waak En saam ons kinders groot te maak 'n Wens, my laaste wens Ek wil oud word saam met jou Ek wil my lewe aan jou wei Deur elke donker skadu en hoog bo teen die kranse Sal ek volg waar jy my lei Al is daar silwer in jou hare En jou jare begin wys Tot die dood ons eendag skei, sal ek jou lief hê Want ek wil oud word saam met jou 'n Leeftyd is nie genoeg nie En vir ewig is te min vir my Dis 'n eindelose wentelbaan Ek en jy en 'n lewe saam vir nou En een vir altyd Ek wil oud word saam met jou Ek wil my lewe aan jou wei Deur elke donker skadu en hoog bo teen die kranse Sal ek volg waar jy my lei Al is daar silwer in jou hare En jou jare begin wys Tot die dood ons eendag skei, sal ek jou lief hê Want ek wil oud word saam met jou
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Juanita Du Plessis
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891




