
Hierdie dag belangrik my lief Die fotos in my hand 'n ope brief Hier was jy nog in die gradeklas Klein haasbekkie met handjies skoongewas Hier’s jou kleinboet hy kon jou so pla Geduld word mos van ma’s gevra Hier jou matriekafskeidsdans Jou rok so mooi, o sterreglans Vandag is jou troudag my meisie Jy word 'n vrou my kind Mag vreugde groei deur die jare Hierdie jou dag Toekoms wat wag My liefste, my meisiekind Jy gaan weg dis soos die lewe is My meisiekind ek sal jou baie mis Daar is plek in ons familiekring Vir hom wat jou vreugde bring Meisiekind dis jou huweliksfees Ek sal nie huil ek sal net vrolik wees Hierdie more reeds pêrelgrou Word wakker lief die toekoms wag vir jou Vandag is jou troudag my meisie Jy word 'n vrou my kind Mag vreugde groei deur die jare Hierdie jou dag Toekoms wat wag My liefste, my meisiekind
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Juanita Du Plessis
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


