
Trap diep spore my kind Jy sal eendag êrens jou rus weer vind Onder ‘n vye boom langs ‘n water stroom in jou drome Al moet ek jou groet, dit bly ‘n bittersoet goodbye Onthou net wat ek jou geleer het Wat jy saai sal jy maai Want daars nie fout nie of ons het hom En ons is taaier as die res van die mensdom Dit maak nie saak hoe hard jy val nie Jy moet weet jys nie uit glas gemaak nie En jy tel jouself op en jy ruk jouself reg Jy is gebore om te lewe, jys gebore om te veg Wees ‘n man vir jou vrou, ‘n pa vir jou kind Vergeet van aardse dinge dan sal jy vrede vind Dis waar jy vrede vind Hou jou kop hoog, met die rug teen die wind, sal jy jouself weer vind Op die die horizon sal jou son opkom in die more Hou net moet tussen die suur en soet gebeur die lewe En weet net elke man dra ‘n kruis steek jou hand nah om uit Want daars nie fout nie of ons het hom En ons is taaier as die res van die mensdom Dit maak nie saak hoe hard jy val nie Jy moet weet jys nie uit glas gemaak nie En jy tel jouself op en jy ruk jouself reg Jy is gebore om te lewe, jys gebore om te veg Wees ‘n man vir jou vrou, ‘n pa vir jou kind Vergeet van aardse dinge dan sal jy vrede vind Dis waar jy vrede vind As ek die helfde van die man is wat jy was Sou ek tevrede wees met wie ek is vandag Daar was nie fout nie of jy het hom Want jy was taaier as die res van die mensdom Dit maak nie saak hoe hard jy val nie Jyt geweet jys nie uit glas gemaak nie En jy tel jouself op en jy ruk jouself reg Jy was gebore om te lewe, jys gebore om te veg Was ‘n man vir jou vrou, ‘n pa vir jou kind Jy’t vergeet van aardse dinge nou het jy rus vind Dis waar jy vrede vind
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Jo Black
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891
