Die Vrou Wat Ek Liefhet

Die Vrou Wat Ek Liefhet

My hart is my toevlug
Ek sien dit in die sterre
Ek hoor dit in jou stem
Daars meer in hierdie lewe
Soveel meer vir ons bestem
Jy’s die vrou wat ek liefhet
Jy’s die vrou wat my hart het
In my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan
Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan
Jy’s die vrou wat ek liefhet
Ek sê dit nie genoeg nie
Maar ek weet dat jy verstaan
Dat 'n man verloor sy woorde
As 'n vrou soos jy, voor hom staan
Jy’s die vrou wat ek liefhet
Jy’s die vrou wat my hart het
In my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan
Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan
Jy’s die vrou wat ek liefhet
Jy’s die vrou wat ek liefhet
Jy’s die vrou wat my hart het
In my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan
Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan
Jy’s die vrou wat ek liefhet
Die vrou wat my hart het

Песен-НИКИ

Загрузка...

Другие песни Jo Black

Все песни →

Похожие песни