
Hoop, wat is hoop? Dis die wens dat die son weer opkom Hoop, wat is hoop? Dis dat vrede by ons uit kom Hoop, dis die samesyn voor 'n wêreldbeker eindstryd Hoop, dis die taal van 'n hart Dis die gees van 'n man wat uitskree Bring die hoop weer terug Daar’s 'n oorlog hier binne my Dis vir jou wat teen jouself baklei Ek sê vir jou, jy is goed genoeg So, bring die hoop weer terug Jy’s die lig in die donker gang Jy’s die baken wat op die heuwel staan Ek sien die mens wat jy nog kan wees So, bring die hoop weer terug Hoop, wat is hoop? Dis as ons harte na mense terugdraai Hoop, wat is hoop? As jy struikel sal jy weer opstaan Hoop, wees die hoop Steek jou hande uit na mekaar Hoop, dis 'n stem wat sê: As jy moeg is, sal ek jou dra Bring die hoop weer terug Daar’s 'n oorlog hier binne my Dis vir jou wat teen jouself baklei Ek sê vir jou, jy is goed genoeg So, bring die hoop weer terug Jy’s die lig in die donker gang Jy’s die baken wat op die heuwel staan Ek sien die mens wat jy nog kan wees So, bring die hoop weer terug So, bring die hoop weer terug Daar’s 'n oorlog hier binne my Dis vir jou wat teen jouself baklei Ek sê vir jou, jy is goed genoeg So, bring die hoop weer terug Jy’s die lig in die donker gang Jy’s die baken wat op die heuwel staan Ek sien die mens wat jy nog kan wees So, bring die hoop weer terug So, bring die hoop weer terug So, bring die hoop weer terug
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Jo Black
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891