
Gee my net 'n oomblik Ek wil jou iets vertel Ek skryf nie elke dag 'n Liedjie vir my beste pel Ja die dae was kort En die nagte lank Kan jy sien hoe ons drome Na die hemel rank Ek is hier vir goeie tye But that’s not all Jy weet ek staan Hier in jou hoekie As die storms rol Ek hoop jy hoor my mooi You’ll always be my boy Just gimme one call En woeps val die manne As dit donker raak Moet jy weet Jy maak saak Rig jou oë op na di berge Ek weet die lwe los sy merke En as jy val, weet ek sal jou dra Rig jou oë op na die berge Jou gebede maak jou sterker En op my knieë sal ek intree vir jou Rig jou oë op na die berge As die donker kom En jou hart verdwaal Sal ek die stilte vir jou storm In die hemel gaan haal Ek weet die dag sal kom Wat jy terug gaan kyk En sien hoe maak die Here Al jou paaie gelyk Elke oggend wat ons opstaan Is 'n tweede kans Jou storie is 'n lied Leer op die ritmes dans En as die lewe druk En jy wil moed opgee Sit jou hande bymekaar Gaan veg op jou knieë Laat my hoop jou dra Druk net deur Jy’s amper daar Rig jou oë op na die berge Ek weet die lewe los sy merke En as jy val, weet ek sal jou dra Rig jou oë op na die berge Jou gebede maak jou sterker En op my knieë sal ek intree vir jou Rig jou oë op na die berge Ek kyk op na die berge (Rig jou oë op na die berge) Waar sal my hulp vandaan kom (Rig jou oë op na die berge) My hulp kom van die Here Wat hemel en aarde geskape het (Rig jou oë op na die berge) Rig jou oë op na die berge Ek weet die lewe los sy merke En as jy val, weet ek sal jou dra Rig jou oë op na die berge Jou gebede maak jou sterker En op my knieë sal ek intree vir jou Rig jou oë op na die berge
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Jo Black
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891
