
Het jy al ooit 'n held nodig gehad Om jou te help teen die monsters wat jou pla Jy voel jy maak nie saak nie Niemand sal verstaan nie Dis beter om stil te bly Wees seker jy’s 'n anker Maak jou hande vuiste Jy staan nou in die lewenskryt Ek sal baklei Soos die hond hier binne my Die doemprofete Maak nie saak nie Slaan nie raak nie My held is aan my sy Ek’s op my knieë Ek fluister maar ek skree Want in my donker nag Sal Jy my lig kom wees Want hierdie oorlog is Teen meer as bloed en vlees As bloed en vlees Wens jy ook soms die storm kan bedaar Jy’s moeg geveg teen die donkerste van dae Met hande in jou hare Hoe kan dit verander As jy nie in jouself meer glo Voel die bloed weer in jou are Gee dit nog 'n rondte Niemand gaan jou onderkry Ek sal baklei Soos die hond hier binne my Die doemprofete Maak nie saak nie Slaan nie raak nie My held is aan my sy Ek’s op my knieë Ek fluister maar ek skree Want in my donker nag Sal Jy my lig kom wees Want hierdie oorlog is Teen meer as bloed en vlees As bloed en vlees Ek sal baklei Soos die hond hier binne my Die doemprofete Maak nie saak nie Slaan nie raak nie My held is aan my sy Ek’s op my knieë Ek fluister maar ek skree Want in my donker nag Sal Jy my lig kom wees Want hierdie oorlog is Teen meer as bloed en vlees As bloed en vlees As bloed en vlees
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Jo Black
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891
