
Want ons is grond As die hemele oor ons oopmaak Sal die son ons verkwik met dieper passie Sal ons harte weer kan omswaai 'n Nasie weer kan terugdraai Ons is grond Bid vir reën Laat waters van rus ons seën Hoor die dreun 'n Golf van hoop Wat deur die droogte breek Kan jy hoor 'n Druising wat raas in die hemel bo Vanuit die Noord pak wolke saam Gevul met hoop van Bo Want ons is grond As die hemele oor ons oopmaak Sal die son ons verkwik met dieper passie Sal ons harte weer kan omswaai 'n Nasie weer kan terugdraai Ons is grond Kom ons sing 'n Lied wat hoop vir ons sal bring Sal jy weer kan glo Soos 'n kind in dit wat goed is Dat liefde net genoeg is Ons is grond Jy moet glo Daar’s soveel meer wat voor ons staan Los 'n spoor vir die wat hulle pad verloor Staan begrawe Gegrond in dit wat jy vashou Voel dit in jou are Jy voel dit diep in jou Want ons is grond As die hemele oor ons oopmaak Sal die son ons verkwik met dieper passie Sal ons harte weer kan omswaai 'n Nasie weer kan terugdraai Ons is grond Kom ons sing 'n Lied wat hoop vir ons sal bring Sal jy weer kan glo Soos 'n kind in dit wat goed is Dat liefde net genoeg is Ons is grond Hou jou voete diep in die grond Draai jou aangesig terug na die son Hou jou voete diep in die grond Draai jou aangesig terug na die son Want ons is grond As die hemele oor ons oopmaak Sal die son ons verkwik met dieper passie Sal ons harte weer kan omswaai 'n Nasie weer kan terugdraai Ons is grond Kom ons sing 'n Lied wat hoop vir ons sal bring Sal jy weer kan glo Soos 'n kind in dit wat goed is Dat liefde net genoeg is Ons is grond Sal jy weer kan glo In dit wat goed is Dat liefde net genoeg is Ons is grond
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Jo Black
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891
