
Waar bloed nie loop nie Sal dit kruip Wat die hart van vol is Loop daar uit Sal jy langs my staan As my skip inkom Deur die kamers van my hart In die rigting van die Suiderkruis Oor die golwe van my oseaan As my skip inkom Op die naat van die Suiderkruis Sal my hart se rigtingstuk Na jou toe wys Sal ons dans op die ritmes Al word ons grys Want as dit by jou kom Gee ek alles prys Op die naat van die Suiderkruis Sal my hart se rigtingstuk Na jou toe wys Sal ons dans op die ritmes Al word ons grys Want as dit by jou kom Gee ek alles prys Volg net die Suiderkruis Ons harte klop vir mekaar As jy my soek is ek daar Sal die rots nog staan As my skip inkom Deur die draaie op ons pad Met ons hande saamgevat Sal ons die lig in die donker wees As my skip inkom Op die naat van die Suiderkruis Sal my hart se rigtingstuk Na jou toe wys Sal ons dans op die ritmes Al word ons grys Want as dit by jou kom Gee ek alles prys Op die naat van die Suiderkruis Sal my hart se rigtingstuk Na jou toe wys Sal ons dans op die ritmes Al word ons grys Want as dit by jou kom Gee ek alles prys Volg net die Suiderkruis Waar bloed nie loop nie Sal dit kruip Wat die hart van vol is Loop daar uit Sal jy langs my staan As my skip inkom Op die naat van die Suiderkruis Sal my hart se rigtingstuk Na jou toe wys Sal ons dans op die ritmes Al word ons grys Want as dit by jou kom Gee ek alles prys Op die naat van die Suiderkruis Sal my hart se rigtingstuk Na jou toe wys Sal ons dans op die ritmes Al word ons grys Want as dit by jou kom Gee ek alles prys Volg net die Suiderkruis
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Jo Black
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891
