
Veg ons in die oggendson Veg hier in my hart En dans ons voor die Koninkryk Om die wêreld aan te vat Jou oë sing hallelujah Maar jou hart dra al die seer Jou lewe is 'n wonderwerk Waarby baie nog moet leer Jy verstaan die oorlog binne my Die dieptes in my duisternis Teen wie ek baklei Want die weerlig slaan Maar jy ken my naam Dis die vuur van 'n man wat opstaan Bring die helde terug Wees 'n helder lig vanaand Want die weerlig slaan Maar jy ken my naam Dis die vuur van 'n man wat opstaan Bring die helde terug Wees 'n helder lig vanaand Vra ons vir die liefde Om ons wapens te vervang Al my trots en al my twyfel Sal ek aan die Kruis gaan hang Die wind word al hoe sterker Maar jy dink jy’s in beheer Al skeur hy deur jou seile Sal die storm hom nie keer Jy verstaan die oorlog binne my Die dieptes in my duisternis Teen wie ek baklei Want die weerlig slaan Maar jy ken my naam Dis die vuur van 'n man wat opstaan Bring die helde terug Wees 'n helder lig vanaand Want die weerlig slaan Maar jy ken my naam Dis die vuur van 'n man wat opstaan Bring die helde terug Wees 'n helder lig vanaand Want die weerlig slaan Maar jy ken my naam Dis die vuur van 'n man wat opstaan Bring die helde terug Wees 'n helder lig vanaand Want die weerlig slaan Maar jy ken my naam Dis die vuur van 'n man wat opstaan Bring die helde terug Wees 'n helder lig vanaand
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Jo Black
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891
