
'n Soet herinnering verwag Hang al veertien jaar, vertraag Was 'n vuil mat in kroeg Ek was amper dood Jy was seker ook Dit syfer deur soos rook Is daar 'n manier? Hoe onderskei ons mens van dier? Ek het lank terug so gevoel Ek het lank terug so gevoel Ek het lank terug so gevoel Weet jy wat ek bedoel? Reël nommer een lê in die slag Môreson kyk af en lag Prioriteit val uit die ruit Wanneer word ons groot? Jy wonder seker ook Ek struikel maar dit kook Soek maar 'n manier Hoe onderskei ons mens van dier? Ek het lank terug so gevoel Ek het lank terug so gevoel Ek het lank terug so gevoel Weet jy wat ek bedoel? Ek het lank terug so gevoel Ek het lank terug so gevoel Ek het lank terug so gevoel Weet jy wat ek bedoel? Alles is nou anders Oor ons oomblikke saam Ek wens daar was meer tyd in 'n jaar Vir mekaar Ek het lank terug so gevoel Ek het lank terug so gevoel Ek het lank terug so gevoel Weet jy wat ek bedoel? Alles is nou anders Oor ons oomblikke saam Ek wens daar was meer tyd in 'n jaar Vir mekaar Ek het lank terug so gevoel Ek het lank terug so gevoel Ek het lank terug so gevoel Weet jy wat ek bedoel?
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Francois Van Coke
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


