
Ek sit hier en weet Ek is net 'n man Wat sukkel om sy besluite deur te voer Wat’s daar om te sê? Wat kan ek nog doen? Voor die einde vir ons loer Is daar enigiets vir ons oor? Tyd raak min en ek weet Ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie Letsels op my gesig Ek was reeds dood Deur ên dokter so verklaar Op my rug in die straat Gees het my reeds verlaat Nes geskrop met nuwe hoop Bring ons 'n goeie tyding Daar is te veel lyding 'n Oop hand kaarte op die tafel neergegooi Die klaer vra vir meer En dit dra my nou deur Weer en weer en nog 'n keer
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Francois Van Coke
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


