
Dis moeilik om eerlik in hierdie tye te wees Jy lyk onbeïndruk met my desperate vrees Maar die lewe raak beter Solank jy net oorleef Redder uit die voorstede Verstand is jou gegee My hart verloor Die hartseer is oor My hart verloor Die hartseer is oor Woorde kan toor Almal kneus na 'n harde hou Dan moeilik om weer te vertrou My hart verloor Die hartseer is oor My hart verloor Ons almal is dalk nie dieselfde nie Maar bloed vloei deur ons almal Voer suurstof na die vlees Die tyd maak beter Solank ons net probeer Net woorde op n hemp En teen n wit muur My hart verloor Die hartseer is oor My hart verloor My hart verloor Die hartseer is oor Woorde kan toor Almal kneus na 'n harde hou Dan moeilik om weer te vertrou My hart verloor Die hartseer is oor My hart verloor My hart verloor Die hartseer is oor My hart verloor My hart verloor Die hartseer is oor My hart verloor Almal kneus na 'n harde hou Dan moeilik om weer te vertrou My hart verloor Die hartseer is oor My hart verloor My hart verloor My hart verloor My hart verloor
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Francois Van Coke
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891



