
Sy roep my in die rigting van haar hart Waar die winter vure brand En die nagte vir die somer lê en wag Sy giet haar trane in die see Stuur haar woorde met die wind Na die strande van lank vergete smart Vier seisoene kind, met die winter in jou oë Waar het ek jou verloor Vier seisoene kind Met die liefde in jou palm Kyk jou oseaan is kalm Vier seisoene kind, vier seisoene kind Stuur my nog 'n poskaart met die wind Sy maak vir my n painting van die huis As die akkerbome rus en die wolke soos vlamme oor ons wag Sy gee vir my haar soet September geur As die boland lê en bloei Met die somer wat klop hier aan my deur Vier seisoene kind, met die winter in jou oë Waar het ek jou verloor Vier seisoene kind, met die liefde in jou palm Kyk jou oseaan is kalm Vier seisoene kind, vier seisoene kind Stuur my nog 'n poskaart met die wind Vier seisoene kind met die Winter in jou oë, waar het ek jou verloor Vier seisoene kind, met die liefde in jou palm Kyk jou oseaan is kalm Vier seisoene kind, vier seisoene kind Stuur my nog 'n poskaart met die wind Stuur my nog 'n poskaart met die wind Stuur my nog 'n poskaart met die wind
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Francois Van Coke
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

