
Hou my in die donker Maak of jy weet hoe Jaag my drome deur die dag En jaag my gewete en oordeel snags Altyd gedink ek sou dalk verloor Ek het probeer Ek het alles probeer Ek het alles probeer om normaal te voel Sluk die pil volledig in Moenie vrae vra nie Alles waaraan my hande vat, val tussen my vingers deur Altyd geweet ek sou dit verloor Ek het probeer Ek het alles probeer Ek het alles probeer om normaal te voel Die verlede is vir altyd daar Opgesluit in dae van geheueverlies Verandering was drasties Vinnig en amper te laat Ek is nie meer bang nie En jy hoef nie te wees nie En jy hoef nie te wees nie Ek het probeer Ek het alles probeer Ek het alles probeer om normaal te voel
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Francois Van Coke
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


