
Dis 'n klein stad waar ek wakker word Een waarvan ek my hele lewe lank wou ontsnap Moenie my veroordeel nie As jy teen die monsters veg Pasop om nie een te word nie Pasop om nie een te word nie Ek is bewus Dis al klaar te laat Lank genoeg geleef om in 'n strik te trap Dit is nie 'n voordeel nie As jy glo die monster is reg Pasop om nie een te word nie Pasop om nie een te word nie Ek wens vir 'n beter toekoms vir ons saam In 'n land sonder bloedbelope grond Ek wens vir minder misdaad en minder haat Ek weet nie wie my mense is nie Ek weet nie wie my mense is nie Hier is ek nou In dieselfde boot Ek is uit Maar hulle trek my net weer in Ek kan nie kant kies nie As jy met die semels meng Dan sluk die varke jou in Dan sluk die varke jou in Ek wens vir 'n beter toekoms vir ons saam In 'n land sonder bloedbelope grond Ek wens vir minder misdaad en minder haat Ek weet nie wie my mense is nie Ek weet nie wie my mense is nie Ek weet nie wie my mense is nie Ek weet nie wie my mense is nie
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Francois Van Coke
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


