
Wolke gooi skaduwees Dis snaakse weer Die reuk van my huurmotor wat my irriteer Die lug droog En ek is onwelkom hier Ek is ver van die huis af Alleen en ver van die huis af Op pad nêrens heen Verander, vervreem En ek is siek daarvan Die wêreld is mal Kompleks en kwesbaar Mense wat oor mekaar val Die wêreld is mal Jy is uit die uitsondering Want die wêreld is mal Ek kon dit nie doen sonder jou nie Die weer wat my windverwaai Oop ruit laat die insekte in Jy het my gered Voor ek geweet het ek het redding nodig Alweer te ver van die huis af Op pad nêrens heen Verander, vervreem En ek is siek daarvan Die wêreld is mal Kompleks en kwesbaar Mense wat oor mekaar val Die wêreld is mal Jy is die uitsondering Want die wêreld is mal Ek het jou nodig nes jy is Daar is genoeg hier vir my Op hierdie aarde nes jy is Nes jy is Nes jy is Die wêreld is mal Kompleks en kwesbaar Mense wat oor mekaar val Die wêreld is mal Jy is die uitsondering Want die wêreld is mal Want die wêreld is mal Want die wêreld is mal
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Francois Van Coke
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

