
Dis koud as jy inkom Dis koud as jy uitgaan Ek was daar om te aanskou Gehuil onder ligte In 'n vreemde kamer Ek was daar om jou vas te hou Ek wil nie maak of ek van beter weet nie Jy sal self vind Die wêreld is vol grootpraters En kakmakers, my kind En as ek kon het ek jou beskerm En gewaarsku teen als wat kom As ek kon Elke droom bewaar Elke nagmerrie verdryf As ek kon het ek jou vry gemaak van elke Slegte mens se kyk As ek kon het ek jou vas gehou Styf vas teen my lyf As ek kon Was ek vir altyd daar om in jou oë te kyk Ek wou altyd weghardloop Ek wou altyd ontsnap Maar ek hoop dat jy sal bly Jy gaan baie dinge sê Jy gaan baie dinge hoor Kom altyd terug na my Moenie maak asof jy beter weet nie Jy sal self vind Die wêreld is vol grootpraters En kakmakers, my kind En as ek kon het ek jou beskerm En gewaarsku teen als wat kom
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Francois Van Coke
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


