
Moenie bang wees nie Jy kan in jou lewe vrede vind Moenie, moenie, moenie bang wees nie Moenie bang wees nie Op 'n wentelbaan, alleen Onveilig in eentonigheid Ek wil die lewe en sy wonder sien, niks is verniet nie Voor die aarde almal uitdroog Die toekoms word nou geskryf Gaan volheid al val jou oë uit Al val jou oë uit Hier staan en skree ek na donker dissipels op my horison Ek wil weghardloop maar die lewe is te fokken boring sonder ons Ek’s weereens manipuleer deur 'n swarthaar slang se tong En ek’s vasgevang in gif, op soek na ons beloofde donker grond In die nag dans en konkel hekse diep in my gedagtes rond In die donker word my gedagtes ongelooflik ongesond Geboeiend vasgehou deur vreemde volk en swart gebouens Raak ek wakker elke oggend met die duiwel skreeuend op my skouer Moenie bang wees nie Jy kan in jou lewe vrede vind Moenie, moenie, moenie bang wees nie Moenie bang wees nie Moenie bang wees nie Jy kan in jou lewe vrede vind Moenie, moenie, moenie bang wees nie Moenie bang wees nie Ek het niks onder beheer nie Die appel val nie ver van die boom nie Produk van my omstandighede al wil ek dit ontken Ek wou nooit lank lewe nie, maar ek dink die ergste deel is hier Realiteit vervreem, realiteit vervreem my Daar’s niemand om te blame vir my nuwe lot en verlore tyens Want dis ek wat al die spoke ingelaat het in my huis in Maar nou’s ek hier verweer, al weer gestuur in vuur en vlamme vas En ek wens nog ek kon jou wegkry elke keer as ek my hande was Maar elke keer as jy sien ek raak weer bietjie beter sonder jou Stuur jy jou seekat-tentacles om my af te druk en vas te hou Maar nou’s ek terug in die lug, klaar geskree en klaar gehuil En op die einde van die dag is daar wonderwerke wat in my woorde skuil Moenie bang wees nie Jy kan in jou lewe vrede vind Moenie, moenie, moenie bang wees nie Moenie bang wees nie Moenie bang wees nie Jy kan in jou lewe vrede vind Moenie, moenie, moenie bang wees nie Moenie bang wees nie So moenie bang wees nie, want saam met ons kan jy vrede vind En moenie verlang na iets wat al lankal in die verlede is In 'n land waar probleme so ons emosies beheer Kan jy saam met ons die verlede verwerp en verskeur Moenie bang wees nie Jy kan in jou lewe vrede vind Moenie, moenie, moenie bang wees nie Moenie bang wees nie Moenie bang wees nie Jy kan in jou lewe vrede vind Moenie, moenie, moenie bang wees nie Moenie bang wees nie
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Francois Van Coke
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


