
Dit moes êrens begin Net 'n kans gewaag Groot drome gerook onder groot bome Hou op werk vir eers Vergeet van geld vir nog ses jaar Niks om te verloor nie Kon nie meer in hul leuens glo nie Dronk genoeg om te kan sing Dis 'n klein prys om te betaal Om te betaal Om te betaal Dit was ons eie wêreld Saam op vier wiele Reis die land sonder gesonde verstand Verloor 'n vuisgeveg Doodsdreigemente en kansellasies Niks om te verloor nie Kan nie meer in hul leuens glo nie Dronk genoeg om te kan sing Dis 'n klein prys om te betaal Om te betaal Om te betaal As my reputasie my inhaal Ek sal betaal Ek sal betaal Dis 'n klein prys om te betaal Om te betaal Om te betaal Ons speel nog steeds saam Na die al die jare Paar drankprobleme is mos niks tussen vriende Slagoffer van vryheid Dis 'n familiereünie Op die verhoog saam met my vriende Net bly ek mag nog sing Dis 'n klein prys om te betaal Om te betaal Om te betaal As my reputasie my inhaal Ek sal betaal Ek sal betaal Dis 'n klein prys om te betaal Om te betaal Om te betaal
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Francois Van Coke
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


