
Die droom is gedroom Realiteit is hier Wakker vyfuur Foonalarm gaan aan Vermaak my Ek gee aandag Praat met myself Praat met die rekenaar Gemaklik hier agter my hoë muur Ek sien blou lug as ek reguit opkyk Dit gaan ok, en jy? Ons drie moet vry wees Ek sal my bes probeer Ek’s swart en wit En jy’s die kunstenaar Wat kleur aandraai Die lewe deurmekaar Als maak elke nou en dan effens sin Al my blou oë in bars opgetel Ek was 'n wilde fokker toe ek jonger was En ek kan nie onthou Wie of waar ek was nie Praat met myself Skree op die neukenaar Jy weet nog niks van my verlede nie Ek het op straat met die ooms baklei En verloor Ons het nog net begin Wie weet wat nog gaan gebeur Ons pak die pleisters in Ek is maar lomp Voel soos 'n boemelaar Wat vir geld vra Op 'n goue strand Als maak elke nou en dan effens sin Als maak in die oomblik effens sin
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Francois Van Coke
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


