
Dit raak beter as jy ouer raak En my kop voel minder deurmekaar Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld Dit raak beter as jy ouer raak Toe ek 'n tiener was En raad skaars was Hartgebroke seun Hartseer en alleen Die somer was lank In die buitekamer van die pastorie Los sigaret Rook in die bed Dit raak beter as jy ouer raak En my kop voel minder deurmekaar Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld Dit raak beter as jy ouer raak Deur die jare Stoei deur die skare Mense wat skree Ek wat vergeet Herinner my weer van die konstante oor en oor Ander dorp Selle stront Dit raak beter as jy ouer raak En my kop voel minder deurmekaar Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld Dit raak beter as jy ouer raak Ek het niks meer nodig nie Miskien weet ek eintlik nie Miskien praat ek net te veel Moenie my vertrou nie Kan nie als onthou Was meeste van die tyd verveeld Dit raak beter as jy ouer raak En my kop voel minder deurmekaar Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld Dit raak beter as jy ouer raak Dit raak beter as jy ouer raak Dit raak beter as jy ouer raak
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Francois Van Coke
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891
