
Nou ek het slapelose nagte, wonder pla dit jou gewete As ek ‘n nul in jou oë was vir wie sit jy dan eerste Hoe tel jy dan as ek vir jou optel die meeste Dis waar wat mense sê jou eie hond byt jou die seerste Ek het nooit gedink dat jy sou die aan my doen nie Ek bedoel die strytjies tussen ons was nie So erg om dit te doen nie So kyk hieso wats die doel hier Voor jy line wil ek jou voete was want jy het ‘n vuil trap Ek kon nie glo dat ek so stupid was Ek haat dat ek jou lief en jy liefde by iemand anders soek Jy het my in die skool gesit maar eindlik in die siekeboeg Ek was beproef met klomp versoekings Ek was true Maar as ek terug kyk nou na dit toe dink ek damn it man ek moes, ek moes dit, ek moes dit gedoen het sodat jy kon voel het Hoe voel dit om verneuk te wees deur die een wat jy nie verwag nie En dankie ek was nie so groot gemaak nie Maar deur jou sal ek niemand trust nie En dis jou skuld, ons was te jonk Ek was te dom en te alleen om oor jou te kom Ek weet nou, dis jou skuld Ek haat jou, al bly ek altyd lief vir jou Jy het mos gelieg vir my man Jy het my gese whatever dit is jy sal stick by ‘n man Nou doen jy die, ne jy slaan my diep weet jy man, jy maak my siek, hoe kon jy sê jy’s lief vir my dan Ek was all vir jou blind soos ‘n mol vir jou justy Jou eie ma het ge-warn van jou aksies So askies ek hoop jy is ook nie wat hy soek En wys dat die verhouding complicated is op Facebook Ek wens jy kom net terug hieso na my toe Justy I hate you hoe kon jy die aan my doen Daai was n rough patch almal gaan ook deur daai seisoen As dit weer gebeur met julle se my wat gaan jy doen Maar dus nca line vat maar al jou boue Onthou die wiel draai en jy gaan voel hoe voel daai koue Praatjies van verhoudings hou ek nou net antisocial ‘n Players life het pedestals vir no girls Jou skuld En dis jou skuld, ons was te jonk Ek was te dom en te alleen om oor jou te kom Ek weet nou, dis jou skuld Ek haat jou, al bly ek altyd lief vir jou
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Francois Van Coke
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891



