
Maak dit, maak dit of breek dit Dra dit, dra dit of sleep dit Raak dit, raak dit nou beter Vra dit, vra dit of weet dit Nog ‘n siel is verkoop aan die man wat altyd lag Verbrand die koerant laat my sien En ek luister na ‘n man wat maak asof hy sing (Baie dankie, ons geniet jou) Maak dit, maak dit of breek dit Dra dit, dra dit of sleep dit Raak dit, raak dit nou beter Vra dit, vra dit of weet dit Die geklak van ‘n hak op ‘n gladde marmer vloer In die gemeenskap van sjampanje en parfuum Al die geld en geweld perfek gekamofleer Dis waar die ryk die arm man beheer Hy’s in beheer x 10 Maak dit, maak dit of breek dit Dra dit, dra dit of sleep dit Raak dit, raak dit nou beter Vra dit, vra dit of weet dit Maak dit, maak dit of breek dit
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Karen Zoid
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,453

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,984

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,910

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,442

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,312

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,895

