
Meisie wat haar potlood kou Dink bietjie te veel Dan snipper die verf af En gaan sit in haar keel, Dit onderbreek haar dagdroom, Sy vergeet wat sy wou sê Maar die meisie wat haar potlood kou Weet wat sy wil hê As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou Dan’s daar een ding wat jy moet weet Dans’s daar een ding wat jy moet onthou Sy ken jou dalk… alreeds Die meisie wat haar potlood kou, sê vir my sy huil nie Hoekom in trane? My oë is klaar blou Ek huil sommer oor enige iets En soms dink ek aan jou… As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou Dan’s daar een ding wat jy moet weet Dans’s daar een ding wat jy moet onthou Sy ken jou dalk… alreeds Vyf paintings het jy geverf Jeff Buckley Halleluja Tot jy vir my 'n pel uitkerf As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou Dan’s daar een ding wat jy moet weet Dans’s daar een ding wat jy moet onthou Sy ken jou dalk… alreeds
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Karen Zoid
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,446

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891




