
Ek is smoor verlief, ek is verlief op jou Ek drink my vonkelwyn ek is ‘n vonkelvrou En ek is sprakeloos, ek is sprakeloos Ek wil speel met jou, kom ons speel toneel Ek gaan gou kossies maak voor ek jou dood verveel Ek is skadeloos, ek is skadeloos Oh hierdie liefde, oh hierdie liefde Laat my sprakeloos, ek is sprakeloos Oh hierdie liefde, oh hierdie liefde Laat my sprakeloos, ek is sprakeloos Jy’s my harte dief maar ek verbeel my nou dat hierdie ketting boei En my pols verflou, ek is radeloos, ek is radeloos Sy naam is Mr. Min dis waar die kak begin Langs die wash masjien het hy sy gat gesien Dit was spranekloos, dit was sprankeloos Oh hierdie liefde, oh hierdie liefde Laat my sprakeloos, ek is sprakeloos Oh hierdie liefde, oh hierdie liefde Laat my sprakeloos, ek is sprakeloos Ek vra onverskoning, ek het dit verdien Jy’t nou ampertjies reg deur my gesien My klein tonteldoos, my klein tonteldoos Ek is smoor verlief, ek is verlief op jou Ek drink my vonkelwyn ek is ‘n vonkelvrou En ek is sprakeloos, ek is sprakeloos
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Karen Zoid
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,446

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891



