
I’d like to introduce myself — Johanna Ertjekollo And this is the alternative — You was so saf 'n molo Haai jy loop verby — Is mos dekadent Peace brother, give me five of suig jou peperment Jy’s cool, jy spoel jou mond met Aquafresh En leer mos al van hip-hop in jou ma se crèche Ja this is alternative but we’re not primitive Some het nog hare op hull lyf but we just like to live In peace Eksuus, mevrou, wat gaan nou aan? Ek wil net weet of is die Internet dan nou te blaam Oops! Jou naam, jou naam I understand madame Ek ken mevrou Jy’s een van daai’s Jy is so bietjie skaam Afrikaners is plesierig Dit kan julle glo Hulle hou van partytjie En dan maak hulle so En dan maak hulle so Babe is jy nog life vir my? Ek gaan iemand anders kry. Luister hier jou yuppie scum Jou preconceived millennium man Ek maak jou kwaad want ek weet ek kan Gee my nog 'n vatlap government plan En die bedelaars staan met sy uitsteek hande En vra my vir net nog twee rand Mense vrek oor die hele land En die res lê op Clifton se strand En die Music is vinnig Ek raak opgepsyche If you don’t like it, why don’t you take a hike Almal is anders, Sê maar wat jou pla Hou net op om vrae te vra Afrikaners is plesierig Dit kan julle glo Hulle hou van partytjie En dan maak hulle so En dan maak hulle so Babe is jy nog life vir my? Ek gaan iemand anders vry. I’d to now excuse myself Hul sit honde op mense Ek gaan liewer skape tel op radiosondergrense Ja, jy fix my cricket en miskien my rugby Bobbie Skinstad hoe’s daai bene Ek kyk nie Currie Cup nie Jy’s cool Jy voel 'n veer vir global warming Betogers moet iets anders doen Pamflette lees is boring Alles is affirmative al is jou baas verwant Kant so ook geen kant kom kies so swat maar 'wyl jy kan Die bank, die bank, die bank Vra te veel rente Ek speel maar eerder pinball met my 50 sente Ek het nie pms nie, ek’s net a natural bitch I’d like to play my guitar but I don’t have perfect pitch Afrikaners is plesierig Dit kan julle glo Hulle hou van partytjie En dan maak hulle so En dan maak hulle so Babe is jy nog life vir my? Ek gaan iemand anders vry.
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Karen Zoid
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,446

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


