
Ek het vriende wat ek sien Ek is verslaaf aan nikotien Ek hou van karre wat kan ry Ek huil gewoonlik as ek baklei Ek het gedink dat dit sou reen Toe word ek stil en wag alleen Tot jy kom klop het Aan my deur Ek het n dak bo-oor my kop En in die winter like ek sop Ek raak benoud wanneer jy luister Net soos wanneer mense fluister Ek wonder of jy sal onthou Dat jou woorde aan my klou As jy my insluk sonder om te kou En ek skree 'n song vir jou my my lief Bly nog n rukkie asseblief Want as ek sing dan sing jy saam In 'n droom roep ek jou naam Ek is so dronk soos Koos Kombuis Daar is geen swembad by my huis My sussie bly in Potchefstroom Die mense daar rook almal boom Vier seisoene in jou traan Hou my vas wanneer jy gaan En ek weer alleen hier staan So ek skree 'n song vir jou my lief Jy is n engel en n dief Want as ons sing Dan sing ons saam In n droom roep ek jou naam
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Karen Zoid
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,446

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891




