
Daar’s ‘n skreef van die son wat jou vang op die bed Miljoene verlore opinies op die internet Die gordyn word ‘n muur wat die wêreld verwyd Maar die kamer is donker en koel So baie mense sukkel om te sê hoe hulle voel Weg wêreld, weg wêreld my wêreld waak by my Weg wêreld, weg wêreld my wêreld lê langs my ‘n hart om te wen, ‘n liggaam om te verken Amerika begeer wat China nou beheer Weg wêreld, weg wêreld, weg wêreld Wie vergeef en wie vergif Wie vertref en wie vetrap Die mensdop bly ‘n grap Jy’s die mooiste as jy lag, ek besef weer elke dag Om ‘n oomblik vas te vang, is waaroor alles gaan Weg wêreld, weg wêreld my wêreld waak by my Weg wêreld, slegte wêreld, my wêreld lê langs my
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Karen Zoid
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,446

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891




