
Daar’s baie visse in die see Ek weet ek wou myself 'n bietjie spasie gee, spasie gee Maar hoekom kon nie anders nie en ander vra nog hoekom ons nie langer nie meer saam is nie Ek hoop maar net dat ek nie te laat is nie Dat jy dieselfde voel en nie te kwaad is nie Vanaand se ek net ja Jy hoef nie eens te vra Ons kleur oor die lyne Voel jou lippe oor myne Daar’s niks wat hierdie vuur kan stop Vanaand se ek net ja Jy hoef nie eens te vra Sal jy my nie soen nie Net soos in 'n movie Vir altyd draai dit in my kop Ek wil dit aan 'n groot klok hang Ek wil die hele wereld wys ek is nie bang, Ek is nie bang Om nee te se vir niemand nie maar niemand weet wat werklik in my aangaan nie, verstaan my nie Maar jy weet die skrif is aan die muur geskryf Ek kan myself nie keer Jy laat my hartklop styg Vanaand se ek net ja Jy hoef nie eens te vra Ons kleur oor die lyne Voel jou lippe oor myne Daar’s niks wat hierdie vuur kan stop Vanaand se ek net ja Jy hoef nie eens te vra Sal jy my nie soen nie Net soos in 'n movie Vir altyd draai dit in my kop Jy kan my huistoe vat Jy kan my bakkie was En saam met al my klere wegkruip in my tas Jy kan my biltong steel En selfs vir blikkies streel En as ek op jou skoot le met my hare speel Vanaand se ek net ja Jy hoef nie eens te vra Ons kleur or die lyne Voel jou lippe oor myne Daar’s niks wat hierdie vuur kan stop Vanaand se ek net ja Jy hoef nie eens te vra Sal jy my nie soen nie Net soos in 'n movie Vir altyd draai dit in my kop Vanaand se ek net ja Jy hoef nie eens te vra Sal jy my nie soen nie Net soos in 'n movie Vir altyd draai dit in my kop Vanaand se ek net ja
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Brendan Peyper
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


