
Jy tel jou hand op en jy wys my weg En soos ek omdraai raak die seer te erg, maar ek bly vas hou Dorpe kom en gaan maar jy is steets by my By elke afruk voel ek, ek gaan jou daar kry Maar dan tref realityd my Jy kan hardloop maar nie wegkryp nie My liefde sal jou altyd vind om terug na my toe bring Ek weet die sterre wag vir my en jou soos 'n Happy ending in die reën dans ek met die een In my arms waar jy word, ek gee jou my woord, ek gee jou my woord Ek is lief vir jou met elke deel van my My grootste wens is dat ek tyd kan terug kry Jy’s die een waarvoor ek my lewe sal gee Om voorwaarlik staan ek by jou elke tree Jy kan hardloop maar nie wegkryp nie My liefde sal jou altyd vind om terug na my toe bring Ek weet die sterre wag vir my en jou soos 'n Happy ending in die reën dans ek met die een In my arms waar jy word, ek gee jou my woord Al die oseane sal ons nooit kan skei Maar tot later sal jy eers hier in my drome bly Jy kan hardloop maar nie wegkryp nie My liefde sal jou altyd vind om terug na my toe bring Ek weet die sterre wag vir my en jou soos 'n Happy ending in die reën dans ek met die een In my arms waar jy word, ek gee jou my woord Ek gee jou my woord Ek gee jou my woord
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Brendan Peyper
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

