
Jy vat dit, jy gryp dit, al gaan dit rof jy bring dit Nie meer nie, jy sal nie weg hardloop of gaan le ne Dit maak nie saak wat die vyand sê nie Dit maak nie saak hoe die wind gaan le nie Jy soek dit, jy voel dit daar’s een soos jy jy weet dit Jou passie jou drome daar’s niks wat jou kan keer nie Dit maak nie saak wat die vyand sê nie Dit maak nie saak hoe die wind gaan le nie So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun Jy voel die wil die krag en jy weet daar’s 'n plan Jy moet veg sodat jy kan leef Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu Kyk net op jy’s nooit meer alleen Vetrou en glo en weet jy’s geseën staan jou man Sonder vrees jy’s nie bang om te leef Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu So sterk soos 'n leeu Jy glo dit, jy deel dit, jy leef met daardie vryheid Dit vloei deur jou are, staan op in daardie skadu Die vuur in die nag sal jou nie stop nie Die adrenalien raak ook nooit op nie Jy doen dit, jy soek dit, jy vra nie vrae jy gee dit Vir altyd dis joune, as jy dit nie terug hou nie Die vuur in die nag sal jou nie stop nie Die adrenalien raak ook nooit op nie So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun Jy voel die wil die krag en jy weet daar’s 'n plan Jy moet veg sodat jy kan leef Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu Kyk net op jy’s nooit meer alleen Vetrou en glo en weet jy’s geseën staan jou man Sonder vrees jy’s nie bang om te leef Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu So sterk soos 'n leeu Soos jou silhoeët reis oor die horison Sal die wêreld weet daar’s iets wat kom As jy brul in die nag maak die sluise oop As die sterre brand begin jy skyn So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun Jy voel die wil die krag en jy weet daar’s 'n plan Jy moet veg sodat jy kan leef Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu Kyk net op jy’s nooit meer alleen Vetrou en glo en weet jy’s geseën staan jou man Sonder vrees jy’s nie bang om te leef Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu So sterk soos 'n leeu So sterk soos 'n leeu
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Brendan Peyper
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

