
Jy weet nie, maar ek het net geweet Die eerste keer toe ek jou sien het ek al my drama vergeet Jy weet nie, maar ek het ‘n plan Jy dink ons is net vriende maar ek het klaar die einde beplan Ek sien dit so duidelik, dis duidelik onvermydelik Ek sien die begin, die middel en die einde Ek sien hoe die mense hulle oë nie kan glo nie Want jy besef toe jys myne Jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou Almal kan maar lag, almal kan maar lag Maar jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou Ek het tyd om te wag (Ek het tyd om te wag) Jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou Almal kan maar lag, almal kan maar lag Maar jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou Ek het tyd om te wag Want jys my trouvrou Jy weet nie maar hierdie plan is vir jou Ek wag geduldig gewillig in hierdie storie vir jou Jy weet nie maar ek sal jou wet Jy gaan als oor jou kop val as jy sien wat ek vir jou het Ek sien dit so duidelik, dis duidelik onvermydelik Ek sien die begin, die middel en die einde Ek sien hoe die mense hulle oë nie kan glo nie Want jy besef toe jys myne Jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou Almal kan maar lag, almal kan maar lag Maar jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou Ek het tyd om te wag (Ek het tyd om te wag) Jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou Almal kan maar lag, almal kan maar lag Maar jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou Ek het tyd om te wag Want jys my trouvrou Teddy beer donuts en rose vir jou Soen wat jy sal onthou Ek wil vir altyd geluk met jou deel Ek sal jou hart veilig hou Teddy beer donuts en rose vir jou Soen wat jy sal onthou Ek wil vir altyd geluk met jou deel Ek sal jou hart veilig hou Want jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou Almal kan maar lag, almal kan maar lag Maar jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou Ek het tyd om te wag (Ek het tyd om te wag) Want jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou Almal kan maar lag, almal kan maar lag Maar jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou Ek het tyd om te wag Want jys my trouvrou
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Brendan Peyper
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

