
Ek lief jou maar jy my so bietjie Vis gevang met jou hart maar jy hou my aan 'n lyntjie Net my luck nog 'n dag waar die reën nie stop nie Gedagtes op jou en dit hou nie op nie Ek sit nog hier met 'n seer hart Klop klop elke keer aan die brand As jy in die kamer in stap Wil ek jou laatweet dat Ek kort net 'n bietjie glimlag 'n bietjie sonskyn op 'n mooi dag 'n bietjie liefde jy’s kort af Net 'n bietjie iets; vra my wat As ek kon Bederf ek jou elkedag Ek kort jou maar jy my so bietjie Vanoggend gedink die son gaan skyn maar toe nie Grys bedek al die blou en dit hou nie op nie Geval vir jou jy trek my in maar wil nie los nie Ek sit nog hier met 'n seer hart Klop klop elke keer aan die brand As jy in die kamer in stap Wil ek jou laatweet dat Ek kort net 'n bietjie glimlag 'n bietjie sonskyn op 'n mooi dag 'n bietjie liefde jy’s kort af Net 'n bietjie iets; vra my wat As ek kon Bederf ek jou elkedag Ek sit nog hier vir jou en wag Jy gooi my weer met daai glimlag Dieselfde ding elke dag Begin elke keer vanvooraf Oor en oor jy breek my hart, maar Klop klop elke keer aan die brand As jy in die kamer in stap Wil ek jou laatweet dat Ek kort net 'n bietjie glimlag 'n bietjie sonskyn op 'n mooi dag 'n bietjie liefde jy’s kort af Net 'n bietjie iets; vra my wat As ek kon Bederf ek jou elkedag Ek kort net 'n bietjie glimlag 'n bietjie sonskyn op 'n mooi dag 'n bietjie liefde jy’s kort af Net 'n bietjie iets; vra my wat As ek kon Bederf ek jou elkedag
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Brendan Peyper
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

