
In die oorlog tussen jou en my Vat jy die swaard en los die skuld by my Trane vloei, harte bloei Kom ons soen en maak vir ewig op Dis tyd dat ons twee hierdie oorlog stop Laat val die brug, en vat my terug Waar 'n wil is 'n weg Dit is tyd dat ons ophou veg Terwyl ons harte brand Skyn daar 'n silwer rand Waar 'n wil is 'n weg Ware liefde maak alles reg Deur die son en die reën Twee is beter as een Deur die son en die reën Twee is beter as een Twee is beter as een Deur elke oorlog wat ek veg teen jou Jy maak my mal maar ek bly mal oor jou My mure val, jou mure val Hoekom vuur ons hierdie pyle af? Hoeveel aande moet ons hierdeur gaan? Dit maak net seer, weer en weer Waar 'n wil is 'n weg Dit is tyd dat ons ophou veg Terwyl ons harte brand Skyn daar 'n silwer rand Waar 'n wil is 'n weg Ware liefde maak alles reg Deur die son en die reën Twee is beter as een Sonder jou Is ek niks nie Sonder jou Is ek stof Sonder jou Is ek niks nie Sonder jou Waar 'n wil is 'n weg Dit is tyd dat ons ophou veg Terwyl ons harte brand Skyn daar 'n silwer rand Waar 'n wil is 'n weg Dit is tyd dat ons ophou veg Terwyl ons harte brand Skyn daar 'n silwer rand Waar 'n wil is 'n weg Ware liefde maak alles reg Deur die son en die reën Twee is beter as een Deur die son en die reën Twee is beter as een Twee is beter as een Jy-hi-jê-ê-hê Jê
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Brendan Peyper
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


