
Jou hare bruin jou oë so blou Ek hou van blou ek hou van jou Skielik maak my wêreld s’n Jy pas so mooi daar binne in Nie dat ek dit so beplan nie ek wil nie sonder jou aangaan nie Ek wens die tyd sal nou stil staan Ek wens die tyd sal nou stil staan Stop wag bly nog 'n bietjie Stywer vas wil ek jou langer hou Sal jy wag vir my kyk na my bly by my Stop wag bly nog 'n bietjie jy’t alklaar my hart gesteel vir jou Sal jy wag vir my kyk na my bly by my Dis so maklik om jou lief te hê Geen woorde wat jou kan beskryf Jou lag jou hart, jou perfekte lyf Mooier as die horison Ek is verlief en dis hoekom Van nou af kan jy met my toor Ek het alklaar my hart op jou verloor. Ek wens die tyd kan nou stil staan Ek wens die tyd kan nou stil staan Stop wag bly nog 'n bietjie Stywer vas wil ek jou langer hou Sal jy wag vir my kyk na my bly by my Stop wag bly nog 'n bietjie jy’t alklaar my hart gesteel vir jou Sal jy wag vir my kyk na my bly by my Dis so maklik om jou lief te hê
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Brendan Peyper
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

