
Ek kan nie meer op, Ek kan nie meer ophou aan jou dink nie Tyd wil nie om, Tyd wil nie omgaan, as ek aan jou dink nie Jy moet nou huistoe kom, Want die Kaap is leeg sonder jou. Jy moet na my toe kom, Want ek wil jou weer sien en vashou Ek dek Tafelberg vir Twee Sal jy jou hart vir my gee Ek dek Tafelberg vir Twee Tussen die sterre en die see Ek dek Tafelberg vir Twee Ek kan nie meer aan, Ek kan nie meer aangaan sonder jou lag nie Tyd wil nie meer aan, Tyd wil nie meer aangaan as jy nie hier is nie Jy moet nou huistoe kom, Want die Kaap is leeg sonder jou Jy moet na my toe kom, Want ek wil jou weer sien en vashou Koor x1 Ek bestel vir ons die horizon, Die hemelskildery is net ''n klip gooi weg, Tot die maan en die sterre kom, Dan vat ek jou saam oor die melkweg, Tafelberg, (Sal jy jou hart vir my gee) Tafelberg, Ek dek Tafelberg Sal jy jou hart vir my gee Ek dek Tafelberg vir Twee Tussen die sterre en die see Ek dek Tafelberg vir Twee Ek dek Tafelberg vir Twee Sal jy jou hart vir my gee Ek dek Tafelberg vir Twee Tussen die sterre en die see Ek dek Tafelberg vir Twee
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Brendan Peyper
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

