
Want jou mond, jou mond, jou mond is in die pad Vir die derde keer Die laaste rondte en ek kan nie wag om te sien Hoe hierdie aand uitspeel, uitspeel Net ‘n vinnige draai Hier by my pelle en ek kan nie glo teen hierdie uur is Daar nog so lawaai, lawaai Toe staan jy daar, toe sien ek jou, toe weet ek hoe 'n Engel op 'n plaasdorpie lyk Ek kyk vir jou, jy kyk vir my, en kyk Waar staan ons nou al moes ek lankal eintlik ry Maar ek kan nie, ek kan nie Dis 'n laataand wakker Kan nie beter-lekker More’s vroeg opstaan Nou-nou lui die wekker Voor die son en die maan gatskuur Dis 'n aanhou kuier Vinnig en beter Soos die ure loop Raak jy al hoe mooier En ek kan nie hier wegkom nie Want jou mond, jou mond, jou mond is in die pad Hierdie gaan my nog 'n rukkie vat Vir die vierde keer Doen ek die rondte Toe jou oe my vang En hierdie bene van my briek aan draai Aan draai Jy’s so uit my plan Maar ek kan nou al sien Hier kom moelikheid As jy daai wimpers voor my waai My waai Toe staan jy daar, toe sien ek jou, toe weet ek hoe 'n Engel op 'n plaasdorpie lyk Ek kyk vir jou, jy kyk vir my, en kyk Waar staan ons nou al moes ek lankal eintlik ry Maar ek kan nie, ek kan nie Dis 'n laataand wakker Kan nie beter-lekker More’s vroeg opstaan Nou-nou lui die wekker Voor die son en die maan gatskuur Dis 'n aanhou kuier Vinnig en beter Soos die ure loop Raak jy al hoe mooier En ek kan nie hier wegkom nie Want jou mond, jou mond, jou mond is in die pad Hierdie gaan my nog 'n rukkie vat Ek gaan vanaand altyd onthou Terwyl jy dans in my arms, die maan wat lag en ‘n ogie hou Sommer net sonder woorde As jou lippe my hier vashou Jy weet ek kan nie terughou Dis 'n laataand wakker Kan nie beter-lekker More’s vroeg opstaan Nou-nou lui die wekker Voor die son en die maan gatskuur Dis 'n aanhou kuier Vinnig en beter Soos die ure loop Raak jy al hoe mooier En ek kan nie hier wegkom nie Want jou mond, jou mond, jou mond is in die pad Hierdie gaan my nog 'n rukkie vat Want jou mond, jou mond, jou mond is in die pad Hierdie gaan my nog 'n rukkie vat
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Brendan Peyper
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

