
Alles het sy tyd Ons moenie mors nie Geluk is tuisgemaak Ek kan nie wag nie Om net skoene uit te skop Ek kan nie meer wag vir daai laaste stop nie Gelukkig is jy by my Ek kan nie kla nie Die myle vlieg verby Dis nie meer vêr nie Sing saam met die radio Elke song waarvan ons altwee hou Hou my wakker, jou hand in myne Dit kan nog 'n rukkie so bly Dis so lekker Lekker om die wind te voel waai Hier deur my hare op die plaaspad Dis so lekker Lekker om 'n bietjie van alles te vergeet En net 'n smile want Jy’s by my — y — y — y — y- By my by my Jy’s by my — y — y — y — y- By my by my Vertel my nog meer van jou Ek kan vir ure Luister na wat jy sê Jy ken die beste Stories van jou kinderdae Moenie stop Al het ek soveel vrae Ek kan nie verassings hou As jy by my is Daar’s meer wat wag as ons Eers by die huis is Soen die spore om my nek Kan ons die pad nog verder rek Hou my wakker Jou hand in myne Ek kan nog 'n rukkie so bly Dis so lekker Lekker om die wind te voel waai Hier deur my hare op die plaaspad Dis so lekker Lekker om 'n bietjie van alles te vergeet En net 'n smile want Jy’s by my — y — y — y — y- By my by my Jy’s by my — y — y — y — y- By my by my Daar’s niks lekker lekkerder as om die pad saam te vat Terwyl ek vir jou kyk die spore dieper trap Om elke hoek en draai steel ek 'n druk en 'n soen Dis hoe ons kommunikeer dis hoe ons goed voel Dis so lekker Lekker om die wind te voel waai Hier deur my hare op die plaaspad Dis so lekker Lekker om 'n bietjie van alles te vergeet En net 'n smile want Jy’s by my — y — y — y — y- By my by my Jy’s by my — y — y — y — y- By my by my Want jy’s by my
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Brendan Peyper
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


