
Jy’t gese ons liefde sal bly staan Al tuimel al die berge in die oseaan Doen vir my 'n gunsie voor jy gaan Gooi vir my 'n klippie 'n klippie in die oseaan Wie sal ooit die liefde kan verstaan? Nader as 'n hartklop, verder as die maan Daar is 'n tyd van kom, en 'n tyd van gaan Dit het ek gelees maar Hoe sal ek dit ooit verstaan? KOOR: En kyk hoe sak die sekelmaan In die stille oseaan Stille waters diepe grond Onder draai die duiwel Onder draai die duiwel rond Miskien is liefde net 'n fantasie Dis nie allea maanskyn en rose nie Jy was vir 'n rukkie aan my sy Was jy net 'n bietjie Net 'n bietjie lief vir my Miskien is daar 'n plek vir ons twee saam Anderkant die berge van die maan En as die maan weer opkom sal ek onthou Ek was vir 'n rukkie Ook 'n bietjie lief vir jou En as die maan weer opkom sal ek onthou Ek was vir 'n rukkie Ook 'n bietjie lief vir jou
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Brendan Peyper
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


