
Ek kan mos nie dans nie En liefde verstaan nie Ek hou nie van deel nie Geheime weg gee nie Tot ek naby jou is Tot ek naby jou is Ek breek nie die rëels nie Ek sê nie te veel nie Ek vra nie die vra nie Ek soen nie te lank nie Tot ek naby jou is Tot ek naby jou is En ek weet dis nie nodig om meer te wag nie En ek weet en ek weet dis nie nodig om bang te raak nie Tot ek naby jou is Tot ek naby jou is Niemand Niemand Niemand Niemand sal jou so lief kan he nie Niemand Niemand Niemand Niemand se hart so in my lê nie Ek weet dit kan nie beter Dis liefde ek is seker Ek kan net nie genoeg kry nie Daar’s niemand soos jy nie Niemand Niemand Niemand Niemand sal jou so lief kan he nie Niemand Niemand Niemand Niemand se hart so in my lê nie Ek weet dit kan nie beter Dis liefde ek is seker Ek kan net nie genoeg kry nie Daar’s niemand soos jy nie Ek speel nie my hart nie Verloor nie myself nie Nie bang om te keer nie Nie lus om te leer nie Tot ek naby jou is Tot ek naby jou is Ek val nie te diep nie Beplan nie te vêr nie Ek spring nie te hoog nie Droom drome te groot nie Tot ek naby jou is Tot ek naby jou is En ek weet dis nie nodig om meer te wag nie En ek weet en ek weet dis nie nodig om bang te raak nie Tot ek naby jou is Tot ek naby jou is Niemand Niemand Niemand Niemand sal jou so lief kan he nie Niemand Niemand Niemand Niemand se hart so in my lê nie Ek weet dit kan nie beter Dis liefde ek is seker Ek kan net nie genoeg kry nie Daar’s niemand soos jy nie Niemand Niemand Niemand Niemand sal jou so lief kan he nie Niemand Niemand Niemand Niemand se hart so in my lê nie Ek weet dit kan nie beter Dis liefde ek is seker Ek kan net nie genoeg kry nie Daar’s niemand soos jy nie Kom net nader Soen my, soen my, soen my Kom net nader Soen my, soen my, soen my Ek weet dit kan nie beter Dis liefde ek is seker Ek kan net nie genoeg kry nie Daar’s niemand soos jy nie Niemand Niemand Niemand Niemand sal jou so lief kan he nie Niemand Niemand Niemand Niemand se hart so in my lê nie Ek weet dit kan nie beter Dis liefde ek is seker Ek kan net nie genoeg kry nie Daar’s niemand soos jy nie (soos jy nie) Daar’s niemand soos jy nie
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Brendan Peyper
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

