
Dit maak nie saak wat die ander van jou sê nie As die tonge klap en die stories nie gaan le nie Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net, bly net soos jy is Wat maak dit saak of die followers dit like nie Hoe jy staan jy sit of hoe jy le nie Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net, bly net soos jy is Want ek het een hart, twee oë, drie dimensies om jou vas te vat Vuur warm, vyf fingers, sesde sintuig om te weet my skat Eks lief vir jou soos jy is Eks lief vir jou soos jy is Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is Ja eks lief vir jou soos jy is Eks lief vir jou soos jy is Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is Sonder jou is die lekker net nie hier nie Nie die lag en fun en die pics wat jy my stuur nie Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net soos jy is Niemand kan vir my laat dans soos jy nie Niemand wat my ritme voel soos jy nie Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net soos jy is Want ek het een hart, twee oë, drie dimensies om jou vas te vat Vuur warm, vyf fingers, sesde sintuig om te weet my skat Eks lief vir jou soos jy is Eks lief vir jou soos jy is Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is Ja eks lief vir jou soos jy is Eks lief vir jou soos jy is Totaal en al het ek vir jou geval en ek bly net waar ek is Dis in jou DNA In jou genetika Ja eks lief vir jou soos jy is Eks lief vir jou soos jy is Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is Ja eks lief vir jou soos jy is Eks lief vir jou soos jy is Totaal en al het ek vir jou geval en ek bly net waar ek is
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Brendan Peyper
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

