
Voel jy dit ook Daai gevoel wat van jou kop tot tone klop Kan dit nie stop Ek weet ek sien ek glo jy voel dit ook Hoe meer ek kyk hoe maller raak ek oor jou Meer ek jou soen en langer vashou Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy Maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer Ek kan dit nie help nie Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer Ek kan dit nie help nie Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy Jy weet dis jy, dis alles jy Ons kry net een, hart om vir ‘n ander weg te gee Jy pas hom op, ek weet dat myne binne in jou klop Hoe meer ek kyk hoe maller raak ek oor jou Meer ek jou soen en langer vashou Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy Maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer Ek kan dit nie help nie Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer Ek kan dit nie help nie Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy Jy weet dis jy, dis alles jy Wens my arms kon nog stywer Om jou lyf dit gloei teen myne Ek verkyk my aan my liefde My wêreld my hart voor my Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy Maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer Ek kan dit nie help nie Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer Ek kan dit nie help nie Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy Maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer Ek kan dit nie help nie Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer Ek kan dit nie help nie Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy Jy weet dis jy, dis alles jy Dis alles jy
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Brendan Peyper
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

