
Nes die geroesde hok gaan die kettings breek Ek is klaar gejok my polse sweet soos ‘n ou windpomp Jy vat my hand sit dit teen jou rok Jy fluister in my oor wat ‘n boer wil hoor Ek sien my kinders en hul kinders in jou oë Ek kan voel hoe ek die greep verloor Jy maak die honde los ek is op jou spoor Ek is op jou spoor Brandewyn en Coca Cola Is jy die gif wat my so stout maak Soos petrol en vuur Op ‘n droeë veld my bier is jy die veldbrand wat brand In hierdie groot boere hart Brandewyn en Coca Cola Ek sal jou 7 sakke sout dra Soos petrol en vuur op ‘n droeë veld my bier is jy die stem wat bly praat In hierdie groot boere hart Grond paaie het ons plat gery dit was ek my bakkie my hond en jy Eendag sal ons weer oor die tye praat al is ons hare wit en ons asems skaars Bly fluister in my oor wat ‘n boer wil hoor Ek sien my kinders en hul kinders in jou oë Ek kan voel hoe ek die greep verloor Jy maak die honde los ek is op jou spoor Ek is op jou spoor Brandewyn en Coca Cola Is jy die gif wat my so stout maak Soos petrol en vuur Op ‘n droeë veld my bier is jy die veldbrand wat brand In hierdie groot boere hart Brandewyn en Coca Cola Ek sal jou 7 sakke sout dra Soos petrol en vuur op ‘n droeë veld my bier is jy die stem wat bly praat In hierdie groot boere hart Brandewyn en Coca Cola Ek sal jou 7 sakke sout dra Soos petrol en vuur op ‘n droeë veld my bier is jy die stem wat bly praat In hierdie groot boere hart
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Appel
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891
