
Hoe lank dink jy sal jy nog kan slaap Voor die donker kom en baba bang kom maak Die jakkalse staan voor jou ou skaap kraal Jy is sterker op jou knieë as jou voete my maat Dit is jou land dit is my land En hier waar ek staan sing ek Afrikaans Dit is duidelik en jy moet verstaan dat hierdie boer nêrens heen sal gaan Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan Hoe lank gaan dit vat voor ons weer kan sien Dat die krag lê in ons en die God wat ons dien Die vyand loop rond soos ‘n brullende leeu Die vrees wat hy saai is die hoop wat hy steel Dit is jou land dit is my land En hier waar ek staan sing ek Afrikaans Dit is duidelik en jy moet verstaan dat hierdie boer nêrens heen sal gaan Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan En die kraanse roep dit is tyd om te gaan Uit die bluite stem wat met jou hard praat Staan op uit die as uit, steek jou vakkel aan Hy’s ‘n vrag uit jou hart, jys Afrikaans Dit is jou land dit is my land En hier waar ek staan sing ek Afrikaans Dit is duidelik en jy moet verstaan dat hierdie boer nêrens heen sal gaan Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan Dit is jou land dit is my land En hier waar ek staan sing ek Afrikaans Dit is duidelik en jy moet verstaan dat hierdie boer nêrens heen sal gaan Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Appel
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

